Alpha-wiskunde stel leerlinge in staat om kreatief te dink.
Alpha math enables learners to think creatively.Dit bied meer stimulasie as skoolwiskunde.
It offers more stimulation than school mathematics.
Dit maak die gaping tussen skool en universiteit baie kleiner want dit berei leerlinge voor met die basiese kennis om die eerste paar maande op universiteit te oorleef.
It makes the gap between school and university much smaller because it prepares learners with the basic knowledge to survive the first few months at university.
It helps you to complete your degree in the prescribed time, eg. that you will be able to complete your engineering degree in four years. Therefore you save a lot of money.
Die volgende kom uit Graad-10 Vakkeuses, vanaf die universiteit van Pretoria:
Alpha Maths gave me a new perspective on mathematics. I had a lot of fun learning new ways to do things we struggle with normally. Which in turn gave me an interest for mathematics. It actually created a weird reaction inside me. The more I struggled, the more fun I had. The more I challenged myself, the more I could do. I got 81% for my first Calculus test at university, the students who did not take Alpha, battle to cope.
Khwezi Masuku, Hoërskool Birchley (Johannesburg).
Alpha wiskunde het alreeds in my eerste 3 weke van universiteit 'n groot verskil gemaak en baie gehelp. Ek sou definitief 'n agterstand gehad het as ek nie alpha wiskunde op skool gehad het nie. Ek sien nou hoe die kinders wat nie alpha gehad het nie, sukkel om by te hou. Ek beveel kinders, wat van plan is om te gaan studeer, sterk aan om alpha wiskunde op skool te neem, hulle sal nie spyt wees nie.
Doné Boshoff, Hoërskool Wagpos (Brits).
Ma'am, the work you taught us for Alpha has been assisting quite a lot. I highly appreciate all the Fridays that you sacrificed for our sake. Even though the final mark was not what I wanted, I gained al lot of knowledge from what you taught us in Alpha Maths.
Yedidia Liabaro, matric 2021, learner of ms Rencia Lourens
Ek het 95% vir my eerste Calculus semester toets gekry. Ek kry net die kinders wat nie Alpha gehad het nie, baie jammer. So ver doen ons niks nuuts wat ons nie ook in Alpha gedoen het nie. Ons doen dit net bietjie meer in diepte. Dit help baie om al met e te gewerk het voor ons dit hier by die universiteit doen: ons het met e , ln en logaritmes alles in een periode hier behandel - en dan dink ek aan die baie tyd wat ons in Alpha daarmee gewerk het.
Mark Dodkins ,Bergsig Hoërskool (Rustenburg).
Die sillabus wat Alpha Wiskunde met leerders behandel, is onbeskryflik kosbaar. Die vooordele van die vak is oneindig en bied leerders die geleentheid om aan hul toekoms huidiglik te werk. Dit kweek 'n passie vir leer en uitdagings. Alpha het die skuif van skool na universiteit baie vergemaklik, die pas van werksbehandeling is 'n groot aanpassing. Deur die fondasie wat ek met Alpha verkry het, kon ek steeds hoë standaarde handhaaf. Die vak is akademies voordelig vir alle studierigtings, asook vir leerders se verstandelike groei. Ek kan met vrymoedigheid getuig dat Alpha Wiskunde ;eerders 'n versekerde voorsprong in hul voorgenome loopbane gee.
Zanda-Lee Martin, Wizzmaths, Klerksdorp.
Toe my seun aansoek gedoen het vir mediese keuring, het ons o.a. met KOVSIES se hoof van die keurings komitee gepraat by die ope dag. My seun het hom gevra of dit verskil sal maak aan sy kanse vir keuring as hy Alpha Wiskunde het (LW my seun het GEEN punt genoem nie en ons ken die man van geen kant). Sy antwoord was:
"Seun, dit skuif jou sommer hele klomp posisies hoër op ons keurings lys."
Oud-Alpha leerling. Hy het op die ou end keuring gekry by Pretoria, OVS en US.
Terugvoer van my graad 12's was nog altyd dat Alpha hulle ontsettend baie gehelp het.... veral in hul 1'e jaar as alles vreemd is en die pas baie vinnig. Hulle sê dis wonderlik om daar te kan sit en WEET waarvan die dosent praat.
Eureka Jansen, Alpha wiskunde onderwyser
Alpha wiskunde is huidiglik besig om my baie te help op universiteit. Ons een module wat omtrent net bestaan uit goed wat ons reeds in Alpha gedoen het, help al reeds omdat vooraf weet wat om te doen. Hulle gaan nogal vinnig deur die werk en onadat ek al reeds weet hoe om baie daarvan te doen, is dit nie 'n te groot aanpassing nie, Ek bly voor met die werk.
Oud leerling van Pieter van Onselen
Ek sien Alpha in omtrent elke een van my modules, van vektore tot integrale. Dis lekker om die basiese konsep al te verstaan, dan is die werk sommer klaar bietjie makliker.
Oud leerling van Christelle Durie